Bok Van Blerk - Die Kaplyn текст песни

Все тексты песен Bok Van Blerk

Tusse bosse en bome
Tussen grense wag ons almal vir more
Maar op agtien was ons almal verlore
Hoe kan ons verstaan

En we weeg nou ons lewe
Want net God alleen wet waaroor ons bewe
Want op agtien wou ons almal net lewe
Net een slag toe was jou lewe verby

Roep jy na my
Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Soek jy na my
Soek jy my nou in die stof en jou bloed
Ju't gese jy hoor hoe God na jou roep
Toe's dit als verby

Na al hierdie jare
Ver verlor druf ons rond in ons dade
Net soldate leef grense se skaade
Hoe kan ons verstaan

Want daai bos vreet ons spore
In die donker bos was broeders gebore
In die donker saam gebid vir n more
Maar met net een slag was jou lewe verby

Roep jy na my
Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Waar is jy nou
Is jou naam dan op ons mure behou
Jy was nooit vereer en niemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jy nog wou...

En by daai mure
Staan ek vir ure

Maar waar's jou naam nou my vriend
kan hul nie verstaan...
Jong soldate vergaan...
Sonder rede dra hulle die blaam...

Roep jy na my
Roep jy my terug na die Kaplyn my vriend
Deur die jare het die wereld gedraai
Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai

Waar is jy nou
Is jou naam op ons mure behou
Jy was nooit bereer enniemand gaan nou
Oor jou lewe skryf en wat jou nog wou

En by daai mure
Staan ek vir ure

En by daai mure
Staan ek vir ure

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Слушать песню «Die Kaplyn»

Смотреть клип «Die Kaplyn»

Смотреть клип на песню Bok Van Blerk - Die Kaplyn

Популярные тексты Bok Van Blerk

1 De-la-rey
2 Afrikanerhart