Ef- El - Kind Nie текст песни

Все тексты песен Ef- El

Ek het nooit niks om te doen nie
Te lui om te loop in die groep
En al die tieners van vandag so kakjags
En hul word beheer deur druk
Maar ek dink mos net aan myself
En wag... eintlik, almal vir wie ek omgee

So wie's nou selfsugtig
Wie's nou, wie's nou selfsugtig
Hoekom, hoekom, hoekom, hoekom
Is die jeug so onrustig
Hoekom, hoekom, hoekom, hoekom
Maak dit sin, ek's nog nooit 'n kind nie
Nog nooit so blind nie
Nog nooit 'n kind nie

Ons weet mos min as sing oor, 'n goeie daad
Ons weet mos min as ons sing oor die korrupte magistraat
Ons is mos "in" as ons sing oor ons ouers wat ons haat
Ons is mos "in" as ons sing oor ons geloof wat ons pla

Goeie Christen ek kort help
Help, help, help, help
Ek kort help
Hoekom, hoekom, hoekom
Oorheers ons helde met geweld
Hoekom, hoekom, hoekom
Maak dit sin
Ek's nog nooit 'n kind nie, nie
Nog nooit so blind nie, nie
Nog nooit 'n kind nie

Ek's nog nooit 'n kind nie, nie
Nog nooit 'n kind nie

'n Kakofonie van jou eufimistiese bestaan
Konflikteer jy met jou eie onbeheerbare aggressie
Vergeet van plagiaat, en al die psigopate
Vra, vra, vra... vra vir raad
Jou selfrespek kan jou dalk eendag in die steek laat

En ek's nie 'n rebel nie
Volg net nie dwase leiers nie
Ek's nie, ek's nie, ek's nie
Alles wat almal wil he ek moet wees nie
Ek's nie, ek's nie, ek's nie, ek's nie
Ek's nog nooit 'n kind nie

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Популярные тексты Ef- El

1 Beter Boodskap