Ek voel veilig as ek verlore is
Ek voel bang as ek le
vir daai man sonder naam
wat op elke drumpel
van elke deurkosyn staan
Fok Jou
Fok jou
Ek fokkin weet ek is verkeerd
Ten minste probeer ek om my self te ooreed
dat daar iets beter vir ons is
Ek wil spontaan aan die brand slaan
Ek word konstant bewus gemaak
waarheid en vrede
het jy lankal uit my woordeskat gekrap
Ek fokkin weet dit is verkeerd
Bid vir my
Bid vir weerlig in die ree
I feel safe when I was lost
I feel scared when I le
for nonsense man with no name
on each sill
of each stand *deurkosyn*
Your Jib
Fok jou
Fokkin I know I was wrong
At least I tried my self *ooreed*
that there is something better for us
I want to spontaneously fire
I'm constantly made aware
Truth and Peace
long have you scratching from my vocabulary
Fokkin I know it's wrong
Pray for me
Pray for lightning in the *ree*
1 | Antibiotika |
2 | Brand Suid Afrika |
3 | Die Illusie Van Veiligheid |
4 | Tygerberg Vliegtuig |
5 | Tevrede? |
6 | Prioritiseer |
7 | Morning Star, Durbanville |
8 | Vasbeslote Korporasie |