Fokofpolisiekar - Die Seksuele Revolusie текст песни

Все тексты песен Fokofpolisiekar

Onskuld is 'n vrug
'n Droe metafoor vir ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Dis baie mooi as twee jong mense soen
Begeerte is 'n spieelbeeld
Omstandigheid 'n luuksheid van
gesonde verstand
Dis dalk onplesierig
maar die roltrap moet jy trap

Onskuld is 'n vrug
'n Droe metafoor wat ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Ons kort 'n lyer
'n Bedrieer om ons op te sweep
om vir ons rigting te kan gee
en al die kenners stem ooreen

Jou eie graf moet jy seker
maar self grawe
Jou eie doodskis jouself maak
Jou eie toespraak by jou begrafnis praat

Onskuld is 'n vrug
'n Vrot metafoor vir ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Jou breinkind gaan jou doodmaak
en almal sal verstaan
Hy is uit kadawers aanmekaar geslaan

Onskuld is 'n vrug
'n Droe metafoor wat ouer raak
Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение: