Glaskas - Ek Weet Beter текст песни

Все тексты песен Glaskas

Hoekom sou jy se jy is so liberaal?
Maar die oomblik toe jou klere uit die prentjie is het jy weggekyk en toe voel jy kaal.
Het jy ook maar nie tyd vir mense wat glad nie soos jy dink nie?
En kon jy ook nie luister na die mense daar buite, terwyl jy jou soet wyn drink nie en
Dit is mos so gerieflik hier, al jou besittings is so verskriklik duur
Ek kan nie meer, ek kan nie meer, jou geselskap bekostig nie.

(Chorus)
Maar ek weet beter as jy
Waarheen my hart my lei
En ek weet beter as jy
Waar ek ware vreugde kry
En ek kan nie dat mense soos jy in my pad bestaan nie
want onnodige dinge, staan my net nie aan nie
en by the way, dis niks persoonliks nie

Jy is tog so gepla met etiket en 'n goeie naam.
Jy behoort jou vir jou dronkverdriet te skaam.
Die oomblik toe jy van bo af, op almal neer kon kyk,
het jy die kans met albei hande aangegryp,
en in 'n oogwink vergeet hoe 'n ware glimlag lyk
Heeltemal gemaklik midde van jou wereld vol pyn

(Chorus) x 2

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Слушать песню «Ek Weet Beter»

Смотреть клип «Ek Weet Beter»

Смотреть клип на песню Glaskas - Ek Weet Beter