Van Coke Kartel - Raad Vanuit Twee Oorde текст песни

Все тексты песен Van Coke Kartel

staan in jou ry
om in jou ry te bly
ons soek net die beste vir jou
bly net op jou kniee
miskien kan ons vir jou iets leer
tussen verf en alles wat verweer
le jy vir die duisendste keer
stry net so hard as wat jy kan
ek wens die tyd was reg en almal was daar
ek moes dit vroeer probeer
twyfel sterk, brosbeen kultuur vlugteling,
het ek jou uitgevang?
dis seker net toevallig
ek moes dit vroeer probeer
hang maar jou drome op
rug teen die muur
spoeg en skree
jou moe skoene proe die vloer
terwyl ons doodgaan raak ons ouer
staan net nader aan die lug
eentonig en te laat
ek besef die mure het ore
en iemand hou jou dop

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Слушать песню «Raad Vanuit Twee Oorde»

Смотреть клип «Raad Vanuit Twee Oorde»

Смотреть клип на песню Van Coke Kartel - Raad Vanuit Twee Oorde

Популярные тексты Van Coke Kartel

1 Wat Het Van Ons Geword?