Die Heuwels Fantasties - Buitenste Ruim текст песни

Все тексты песен Die Heuwels Fantasties

Almal het demone wat in hul is
Ek probeer al lankal om die verlede af te skud
En uit te wis
Ek wonder soms waar jy ook is
Met een voet in die dryfsand
En die ander wat probeer om balans te vind

Uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Dis uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Geen bestemming
Dis mos ekke

Is dit uit die ruimte
Waar ons vandaan kom
Ons ouers
Moes met my klaarkom
Wat ons met mekaar deel
En waar ons speel
Die laaste bedryf waarin ek die hoofrol speel
Ek gee my beste
Net partykeer
Oudstes en enigstes
Net wat die tyd sal leer
Is dit in die reise
En die plekke
Geen bestemming
Dis mos ekke

Geen bestemming
Dis mos ekke

Geen bestemming
Dis mos ekke

Ek probeer al lankal om die verlede af te skud
En uit te wis

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Смотреть клип «Buitenste Ruim»

Смотреть клип на песню Die Heuwels Fantasties - Buitenste Ruim

Популярные тексты Die Heuwels Fantasties

1 Waar Die Hel Uitkom