Glaskas - Niemand Sie (Regdeur My Nie) текст песни

Все тексты песен Glaskas

ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
ek weet nie hoekom ek my bekommer nie
ek weet nie hoekom ek verkeerd voel nie, maar iets is nie reg binne my nie

en dit is glad nie soos wat dit dalk vir jou lyk nie
niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
en niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie

en elke keer as iets gebeur en ek't gedink dit sou alles beter maak
voel ek uiteindelik net weer leeg
gevaarlik, onvoltooid en ongenooid, oral waar ek opdaag

en niemand sien regdeur my nie
ek weet nie wat om te doen om beter te voel nie
ek weet nie of my begeertes gegrond is op enige doel nie

ek voel gevaarlik, onseker, onvoltooid en siels vernield
my hart voel soos n legkaart en al die stukke pas nie reg nie.

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Слушать песню «Niemand Sie (Regdeur My Nie)»

Смотреть клип «Niemand Sie (Regdeur My Nie)»

Смотреть клип на песню Glaskas - Niemand Sie (Regdeur My Nie)