Wiegeliedje 2 by Herman Van Veen
Onskuldig ogies en voetjies en handetjies!
Wie weet hoe ver moet my kleintjie nog ganetjies,
Ver deur die wereld se kronkels en gangetjies!
Bly tog maar kleintjies en bly dit maar langetjies.
Bly maar by moedertjie,
kindlief se hoedertjie
slaap in haar arrempies,
saggies en warrempies.
1 | Spetter, Pieter, Pater |
2 | Suzanne |
3 | Opzij |
4 | Anne |
5 | Andere Namen |
6 | Anders Anders |
7 | Edith Piaf |
8 | Ramses |
9 | Alsof Het Avond Is |
10 | Signale |