OAC - Ek is 'n briefie текст песни

Все тексты песен OAC

*ek is 'n briefie geskryf deur die gees
'n brief ja, vir almal om te lees
en O die boodskap van liefde wat ek dra
is een van verlossing, is een van gena'

daar is n seel in my voorhoof gegrafeer
my bestemming is verseker, eks 'n kindjie van die Heer
my verlede is verseel, hierde dag is splinternuut
ek is wedergebore, ek's 'n kindjie van die Heer

dit wat ek dra is geskryf in goue ink
dit is glad nie streng vertroulik, dis in Heiligheid bedink.

die stempel van vernuwing is die stempel van n prins
ek is wedergebore, ek's n kindjie van die Heer.

wat is die boodskap wat ander in u lees?
bring dit vrede en vertroosting, of vertwyfeling en vrees?
want die koningkryk van God is aan die mense kind gegee;
dit is Heilig, dis kosbaar, dis met ewigheid beklee*

Thanks to juandrey fouche for correcting these lyrics

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение: