Die Melktert Kommissie - Tussen Blaaie текст песни

Все тексты песен Die Melktert Kommissie

-verse

daar,
waar als stil was,
dans ek alleen en kaal
en fluister ek woorde
in my emosietaal
in die hoeke van jou trouring
kruip ek weg
opsoek na nuwe drome
en 'n nuwe blyplek


-chorus

tussen blaaie van 'n woerdeboek
het ek verdwaal
en soek ek jou angstig
in 'n lettergreep verhaal
want tussen die blaaie van 'n woordeboek
het ek bly le
en lees ek tussen lyne
omdat ek jou so graag wou he


-verse

op die langpad terug
koop ek vir my 'n kruis
nie van houd nie
maar van been
om my te troos
as jy daar is
en ek alleen
en jy se ek sit vierkantig in jou hart
en jy sal altyd liefbly vir my soos asemhaal


-chorus


-verse

toe die lug weer,
ruik na see
sing ek net vir jou
waar steenbokke eens ontmoet het
was jy deur my tienerdrome omvou en ons swem in ons eie trane
en baljaar in ons eie seer
en lag saam oor hoe maklik
dit sou wees om in te gee


-chorus

tussen blaaie van 'n woordeboek
moes ek vergeet
omdat die realiteit
al die liefde sou uitvee
uit die blaaie van 'n woordeboek
moes ek opstaan
omdat duisende sinne
nie een van ons vrae kon verklaar

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Популярные тексты Die Melktert Kommissie

1 Vier Jaar