Die Melktert Kommissie - Vier Jaar текст песни

Все тексты песен Die Melktert Kommissie

-verse

in 'n lee huis
vol stof en vlooie
soek ek jou tussen houtplanke
maar die huis was nog altyd sonder jou
net jou byt aan my enkels
wat my hier hou

en jy proe soos southern comfort
ek proe jou weer
jy maak my dronk die comfort
wat in jou le
maak seer

ek le en ruik
maar tyd het meeste van jou uit my beddegoed gesteel
ek tel al jare lank maar daar bly steeds net vier kwarte in 'n heel
dalk was vier jeer te veel

en daar was soveel goeie memories
en inside stories van die meisie en haar boer
frito's wat hang van 'n dak en spiced gold body-shots
jy wat my elsenburg toe ontvoer

-chorus

maar baby kom neem vanaand my hand
en dan wys ek jou ons ander kant
en baby ek weet ons is verby
en jy voel net soveel nader
as jy bietjie verder van my afstaan
en baby ek het lankal ophou huil

-verse

optimisme
maar ek mis jou
op die verkeerde dae
pessimisme
ek verpes jou
oor die vrae wat ek moet vra
jy bly 'n mystery
die onverklaarbare history
ek bly 'n optimis
al bly ek jou mis

-chorus

en jy proe soos southern comfort
ek proe jou weer
jy maak my dronk die comfort
wat in jou le

-chorus

ДОБАВИТЬ ТЕКСТ В ЛИЧНЫЙ СПИСОК

Комментарии

Имя:
Сообщение:

Популярные тексты Die Melktert Kommissie

1 Tussen Blaaie